ATKV-Drakensville

Category: Resort News | Author: ATKV Drakensville Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 24315   393

ATKV-Drakensville

Februarie – die maand van liefde

Hierdie liefdesmaand is vir jou en jou geliefde en julle kinders of vriende!

Bespreek ’n 4-bedeenheid vir ’n Vrydag en Saterdag, dit wil sê ’n naweek, en betaal net die 2-bedtarief van
R1 025 per nag.

Maar dis nie waar die liefde ophou nie! ’n Koswerf-koepon ter waarde van R350 én ’n Valentynsbederfpak per bespreking wag ook op julle.

Promosie geldig tot 29 Februarie 2020.

Die volgende bepalings en voorwaardes geld:
• Langnaweke en vakansies is uitgesluit.
• Naweke, dit wil sê Vrydag en Saterdag, is ingesluit.
• Die aanbod is onderhewig aan beskikbaarheid.
• ’n Addisionele administrasiefooi van R75 word bygevoeg.
• Die aanbod geld slegs tot einde Februarie 2020.

 

ATKV Drakensville Holiday Resort
+27 36 438 6287
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Latest News

Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za